Live a Disciplined Life

TYGERBERG
SEWENDEDAG-ADVENTISTE
KERK
VERWELKOM U
12 Oktober 2019
H/V 14de Laan & Bostonstraat, Bellville, 7530
Posbus 179, Sanlamhof, 7532
www.sdatygerberg.co.za

“Vrede laat ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek
aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.” Johannes 14 :27.
.
GEBED:
Onthou asb. die volgende gemeentelede in jul gebede: Maxie en John Richards,
Mervin Els, ook Gerald en Trudie van As en Matie Fourie.
René van der Linde het nog steeds jul gebede en ondersteuning nodig.
Bid ook vir bejaardes en ander wat nie meer kerk kan bywoon nie.
Hou asb aan met bid vir reën in veral in die dele van ons land wat baie ernstige
droogte ondervind, en die mense en diere wat bitter swaarkry daardeur.
Alle eer aan die Here vir die oorvloedige reëns wat ons reeds hier ontvang het.
Bid ook vir die sukses van die groeiende selfoonbediening en ons kerk se
wêreldwye sendingbediening.
BOUFONDS: KINDERKOLLEKTE:
2017 2018 2019
1ste Kwartaal: R12 451 R14 459 R15 734
2de Kwartaal: R16 634 R14 884 R14 722
3de Kwartaal: R15 065 R13 508 R10 976
4de Kwartaal: R17 003 R13 887
TOTAAL: R61 153 R56 738
OUTYDSE ENAMELWARE:
Die Kerkraad het goedgekeur dat sommige koffie/teekanne van die kerk se
kombuis verkoop kan word ten bate van die diakoniefonds. Kontak gerus so
spoedig moontlik vir Annalize Bester by 072 023 1078 indien u belangstel.
DRINGENDE VERSOEKE VIR VERBLYF:
Wimpie Vermaak (082 809 8736) benodig tydelik ‘n kamer Indien iemand kan
help of weet van iemand wat moontlik kan help, kontak hom asb.
Ook ‘n middeljarige, enkellopende dame soek dringend ‘n kamer in
Bellville/Parow. Kontak Linda Louw 082 341 4989.
Die volgende persone word gelukgewens met hul verjaarsdae dié week:
Vandag Werner Botha 083 460 3509
Maandag 14 Okt Tristan Kilian 084 066 8004
Dinsdag 15 Okt Tertia v Niekerk
Willem Jnr Theron
021 913 1049
073 172 5217
Vrydag 18 Okt Jan Groenewald 082 579 4488

Curabitur dignissim fermentum nulla, vulputate auctor dui viverra eu. Sed libero urna, tristique ac quam sed, imperdiet placerat lectus.

– Robert Green

Curabitur dignissim fermentum nulla –

Nam mattis quis –

Nulla rutrum placerat arcu. Nulla sed accumsan lacus, vitae bibendum ex. Nam sit amet magna a lectus tempor elementum. Aliquam velit sapien, aliquet id tristique vel, congue vitae leo. Aenean at lobortis eros.

Curabitur dignissim fermentum nulla, vulputate auctor dui viverra eu. Sed libero urna, tristique ac quam sed, imperdiet placerat lectus. Integer ut dui et urna bibendum ultrices ut egestas diam. Nulla egestas mi eget turpis tincidunt dignissim. Sed eleifend pretium porta. Nam molestie luctus eros quis aliquet.

Nulla rutrum placerat arcu. Nulla sed accumsan lacus, vitae bibendum ex. Nam sit amet magna a lectus tempor elementum. Aliquam velit sapien, aliquet id tristique vel, congue vitae leo.

P
WORDS FROM AUTHOR