Gebed is die eenvoudige daad om ‘n gesprek met God te hê. Dit gaan daaroor om met die Skepper van die Heelal te praat:
of dit nou hardop of in ons gedagtes is, tydens spesiale of gewone oomblikke, as ons aan die beweeg is of voordat ons gaan slaap. Dit is die voorreg wat ons as sy kinders kry – ‘n direkte verbinding met God.